Preek deur Dr. Trix Truter (Bladsy 2)

Preek deur Dr. Trix Truter (Bladsy 2)

GELEENTHEIDSGODSDIENS

SKRIFLESING Maar toe hy sterk geword het, was sy hart hoogmoedig, sodat hy baie verkeerd gedoen en ontrou gehandel het teen die Here sy God; want hy het in die tempel van die Here gegaan om offerrook te laat opgaan op die reukaltaar. II KRONIEKE 26:16

DIE HERE ONTHOU !

SKRIFLESING Jesus het in Jerigo gekom en was op pad deur die stad. Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan. LUKAS 19:1,5

GOD BOER MET GENADE

SKRIFLESING Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: “Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met ‘n man wat goeie saad op sy land gesaai het. Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. Hy antwoord hulle: ‘Dit is ‘n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’ MATTEUS 13:24,28,37

Roete 12 Week 4: ONTDEK JOU WARE SELF TUSSEN ANDER !

SKRIFLESING Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe van profesie is, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee.  As dit is om…

Roete 12 Week 3: LAAT GOD JOU VERANDER !

SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.  Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik…

Roete 12 Week 2: HOE OM VIR GOD TE GEE WAT HY SOEK!

SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12 : 1