Roete 12 Week 2: HOE OM VIR GOD TE GEE WAT HY SOEK! 11 Augustus 2019 Dr. Trix Truter Aanbidding, God die Vader Roete 12 Romeine SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.Romeine 12 : 1 FacebookXPinterestEmailGoogle+LinkedInWhatsApp