Preek oor Romeine
GOEIE NUUS VIR ALMAL
SKRIFLESING Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring. Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort. ROMEINE 1:1 – 7
WEES WIE JY IS EN WEES DIENSBAAR
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Romeine:12 :1 – 5
Roete 12 AFSLUITING: JESUS SE UITNEMENDE VOORBEELD VAN DIENENDE LIEFDE !
NAGMAAL & GEMEENTEFEES SKRIFLESING Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. JOHANNES 13:34
Roete 12 Week 6: EGTE GEMEENSKAP – OORWIN DIE BOSE DEUR DIE GOEIE !
SKRIFLESING Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie. Romeine 12 : 14-21
Roete 12 Week 5: EGTE GEMEENSKAP – ‘N NUWE LEWE VOOR DIE HERE !
SKRIFLESING Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Romeine 12 : 9-13
Roete 12 Week 4: ONTDEK JOU WARE SELF TUSSEN ANDER !
SKRIFLESING Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe van profesie is, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. As dit is om…
Roete 12 Week 3: LAAT GOD JOU VERANDER !
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik…
Roete 12 Week 2: HOE OM VIR GOD TE GEE WAT HY SOEK!
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12 : 1
Roete 12 Week 1: LEEF UIT GOD SE GROOT ONTFERMING!
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God. Romeine 12 : 1 Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here. Romeine 12 : 24 – 25
Roete 12 Afskop: GOD SE GROOT ONTFERMING!
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12 : 1 En hy het sonder versuim na sy pa toe teruggegaan. “Toe hy nog ver aankom, het sy pa hom al gesien en hom innig jammer gekry. Hy hardloop hom tegemoet, omhels hom en…
Die triomf van God se genade
SKRIFLESING God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? Romeine 8 : 31 – 39