Preek deur Dr. Trix Truter (Bladsy 3)
Roete 12 Week 1: LEEF UIT GOD SE GROOT ONTFERMING!
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God. Romeine 12 : 1 Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here. Romeine 12 : 24 – 25
Roete 12 Afskop: GOD SE GROOT ONTFERMING!
SKRIFLESING En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12 : 1 En hy het sonder versuim na sy pa toe teruggegaan. “Toe hy nog ver aankom, het sy pa hom al gesien en hom innig jammer gekry. Hy hardloop hom tegemoet, omhels hom en…
Die triomf van God se genade
SKRIFLESING God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? Romeine 8 : 31 – 39
Blydskap in die Here
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Filippense 4:1 – 9
Die Here se bewaring is allesomvattend en permanent
SKRIFLESING Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd. Psalms 121
God dink ‘n plan uit
SKRIFLESING ‘Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Maar sê nou vir die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem: So sê die Here: Ek berei vir julle ‘n ramp voor, Ek is besig om ‘n besluit oor julle te neem. Elkeen moet hom van sy verkeerde lewe bekeer. Maak julle lewe en julle dade reg. ‘ Jeremia 18: 1-11
Die Gees laat herlewe
SKRIFLESING Toe vra Hy vir my: “Mens, kan daar in hierdie bene weer lewe kom?” Ek het geantwoord: “Nee, dit weet net U, Here my God.” ‘Toe vra Hy vir my: “Mens, kan daar in hierdie bene weer lewe kom?” Ek het geantwoord: “Nee, dit weet net U, Here my God.”’ Esegiël 37: 1-14
Die stroom uit die heiligdom
SKRIFLESING Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring.” Esegiël 47: 1-12
Die vervulling met die Heilige Gees
SKRIFLESING Laat die Gees julle vervul . . Ef.5: 18-33
Altyd tevrede deur Christus wat my krag gee!
SKRIFLESING Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee . . FILIPPENSE 48: 10 – 23