Preek van J
ONTDEK JOU PLEK: GEDRING DEUR LIEFDE!
SKRIFLESING Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks. 1 KORINTIëRS 13:2
ONTDEK JOU PLEK: DIEN SOOS JESUS!
SKRIFLESING . . . Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. JOHANNES 13:15
ONTDEK JOU PLEK: ONS IS ‘N OASE!
SKRIFLESING Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. MATTEUS 11:28
HOU VAS AAN DIE WOORD VAN GOD!
SKRIFLESING Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang. PSALMS 119:9 “So sal jy die Here jou God jou lewe lank kan dien en gehoorsaam wees aan sy voorskrifte en gebooie wat ek jou gegee het, jy en jou hele nageslag, en dan sal jy ‘n lang lewe hê. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as…
STEEK GRENSE OOR IN 2020
SKRIFLESING Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang. HANDELINGE 10:34-43
HOOP VIR DIE PAD! 2020
SKRIFLESING Wees sterk, wees vasberade, want jy moet hierdie volk die land in besit laat neem wat Ek met ‘n eed aan hulle voorvaders beloof het. Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. JOSUA 1:9