Preek van J
NIE ‘N PASSIEWE BEKOMMERNIS NIE, MAAR ‘N AKTIEWE SOEKE NA DIE WIL VAN GOD
SKRIFLESING Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. MATTEUS 6:33
GOEIE NUUS VIR ALMAL
SKRIFLESING Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring. Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort. ROMEINE 1:1 – 7
DIE IMMANUEL TEKEN – ‘N TEKEN VAN GOD SE GENADE EN OORDEEL
SKRIFLESING Die Here sal daarom self vir julle ‘n teken gee: ‘n Jong vrou sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. JESAJA 7:14
DIE NABYHEID VAN DIE HERE BRING VREUGDE EN VREDE
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! FILIPPENSE 4:2-9
JESUS IS DIE HELDER MÔRESTER
SKRIFLESING ‘Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. ‘ JESAJA 9:5
INSKERP BY JOU KINDERS
SKRIFLESING Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. DEUTERONOMIUM 6:4,7
KERSSANGDIENS: DIE KOMS VAN JESUS DRA ‘N SPESIALE BOODSKAP
SKRIFLESING God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16
JY WORD OPGEROEP OM ‘N SOLDAAT VIR JESUS TE WEES
SKRIFLESING Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. EFESIËRS 6:10
GELEENTHEIDSGODSDIENS
SKRIFLESING Maar toe hy sterk geword het, was sy hart hoogmoedig, sodat hy baie verkeerd gedoen en ontrou gehandel het teen die Here sy God; want hy het in die tempel van die Here gegaan om offerrook te laat opgaan op die reukaltaar. II KRONIEKE 26:16
ALMAL IS GELYK VOOR DIE HERE
SKRIFLESING Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste. MATTEUS 19:30
DIE HERE ONTHOU !
SKRIFLESING Jesus het in Jerigo gekom en was op pad deur die stad. Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan. LUKAS 19:1,5
GOD BOER MET GENADE
SKRIFLESING Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: “Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met ‘n man wat goeie saad op sy land gesaai het. Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. Hy antwoord hulle: ‘Dit is ‘n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’ MATTEUS 13:24,28,37