8 Des 2019 JESUS IS DIE HELDER MÔRESTER Dr. Trix Truter SKRIFLESING ‘Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. ‘ JESAJA 9:5