29 Des 2019 NIE ‘N PASSIEWE BEKOMMERNIS NIE, MAAR ‘N AKTIEWE SOEKE NA DIE WIL VAN GOD Dr. Trix Truter SKRIFLESING Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. MATTEUS 6:33