Preek oor Filippense
DIE NABYHEID VAN DIE HERE BRING VREUGDE EN VREDE
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! FILIPPENSE 4:2-9
‘N GOEIE ATLEET KYK NIE TERUG NIE, MAAR KYK VORENTOE
SKRIFLESING Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. Filippense 3: 7-21
Blydskap in die Here
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Filippense 4:1 – 9
Altyd tevrede deur Christus wat my krag gee!
SKRIFLESING Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee . . FILIPPENSE 48: 10 – 23