Die vervulling met die Heilige Gees
SKRIFLESING Laat die Gees julle vervul . . Ef.5: 18-33
God is Koning!!
SKRIFLESING Die Here regeer, die aarde moet juig, al die baie eilande moet bly wees! Die Here is omgewe van donker wolke; sy troon is gebou op reg en geregtigheid . . . PSALMS 97
Altyd tevrede deur Christus wat my krag gee!
SKRIFLESING Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee . . FILIPPENSE 48: 10 – 23
Dit is Wysheid self wat roep!
SKRIFLESING Dit is Wysheid self wat roep, dit is Insig wat haar stem laat hoor . . . SPREUKE 8: 1 – 5
Liefde vir Jesus dring ons tot aksie!
SKRIFLESING Laat my lammers wei . . . JOHANNES 21: 1 – 19