Ons gemeente is dankbaar vir die welwillendheid van die ATKV Buffelspoortoord vir die beskikbaarmaking van hulle vergaderlokale.
‘N UITSONDELIKE VENNOOTSKAP
Reeds sedert 2011 vind ons hoofdiens Sondae oggende plaas by die ATKV Buffelspoort.
Gedurende hierdie tyd . . . .